Malala Yousafzai

Malala Yousafzai
Malala Yousafzai in Oktober 2015
Gebore
ملاله یوسفزۍ

12 Julie 1997 (1997-07-12)
Mingora, Khyber Pakhtunkhwa, Pakistan
NasionaliteitVlag van Pakistan Pakistan
BeroepStudent, menseregte-aktivis
Bekend virAktivis vir die reg op onderwys
Ouer(s)Tor Pekai Yousafzai (moeder)
Ziauddin Yousafzai (vader)
Webwerfmalala.org

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Malala Yousafzai (Malālah Yūsafzay: Oerdoe: ملالہ یوسفزئی; Pasjtoe: ملاله یوسفزۍ məˈlaːlə jusəf ˈzəj;[1] gebore op 12 Julie 1997) is 'n Pakistanse student en onderrigaktivis. Sy is veral bekend vir haar aktivisme om meisies en vroue se regte om skool te bywoon. Yousafzai is oorspronklik van die dorp van Mingora in die Swat-distrik van Noordwes-Pakistan. In Oktober 2012 het sy 'n slagoffer van 'n skietwond aanval geword. Yousafzai is die jongste persoon wat die Nobelprys vir Vrede ontvang het. Sy het die prys in Oktober 2014 op die ouderdom van sewentienjaar saam met die Indiese aktivis Kailash Satyarthi ontvang.[2][3]

  1. (ps) امنسټي انټرنېشنل پر ملاله یوسفزۍ برید وغانده. BBC Pashto. URL besoek op 11 Oktober 2013.
  2. "The Nobel Peace Prize 2014" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2017. Besoek op 6 Oktober 2017.
  3. "What Will Malala's Nobel Peace Prize Mean For Girls' Education?". NPR.org (in Engels). 15 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2015. Besoek op 10 Maart 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy